Met die winter wat tans sy ysige kloue diep in Suid-Afrika se vel inslaan, soek menige ʼn bietjie vertroosting teen die snerpende koue. En watter beter toevlug is daar as ʼn glasie ryk, fluweelsagte port? Stel jou voor: Jy sit […]
Met die winter wat tans sy ysige kloue diep in Suid-Afrika se vel inslaan, soek menige ʼn bietjie vertroosting teen die snerpende koue. En watter beter toevlug is daar as ʼn glasie ryk, fluweelsagte port? Stel jou voor: Jy sit […]
“Honey Pot” – so het Britse soldate tydens die Anglo-Boereoorlog na dié soet druifsoort aan die suidpunt van Afrika verwys. Dié naam het moontlik mettertyd tot “hanepoot” ontwikkel, lui een teorie. Maar dit was Jan van Riebeeck self wat die […]
Op 25 Mei is die eerste Landzicht-dag by die Landzicht-wynkelder in Douglas gehou. Hierdie spesiale dag is gelei deur Mandie Dippenaar van Landzicht, in samewerking met Hennie Huskisson, die wynmaker van Landzicht. Die doel was om die plaaslike gemeenskap bymekaar […]
Daar is min dinge wat die verband tussen kultuur en landbou so treffend uitbeeld as ʼn goeie bottel wyn. Een kultivar wat dikwels met Chenin Blanc vergelyk word, maar nie naastenby soveel aandag kry nie, is Colombar. Wyn: Landzicht Colombar […]
Landzicht is nie net bekend vir sy uitstekende soetwyne nie, maar ook vir sy staatmaker witwyne soos Chenin Blanc. Bekostigbaar en veelsydig – ʼn mens kan beslis nie verkeerd gaan met ʼn jong, vrugtige Chenin Blanc nie. Terwyl Sauvignon Blanc […]
Meeste produkte kan deesdae moeiteloos aanlyn bestel word. GWK se eie Landzicht-kelder is sedert die einde van September ook deel van hierdie moderne tendens. Landzicht-liefhebbers kan nou vanuit die uithoeke van Suid-Afrika aanlyn hul gunsteling produkte bestel. Landzicht se nuwe […]
Die droër wynstreke in Suid-Afrika is veral bekend vir sy uitsonderlike soetwyne en ons eie Landzicht-kelder is geen uitsondering nie. Landzicht se reeks soetwyne sluit sewe verskillende opsies vir elke palet in, maar vir hierdie maand fokus ons op die […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.