Op 25 Mei is die eerste Landzicht-dag by die Landzicht-wynkelder in Douglas gehou. Hierdie spesiale dag is gelei deur Mandie Dippenaar van Landzicht, in samewerking met Hennie Huskisson, die wynmaker van Landzicht. Die doel was om die plaaslike gemeenskap bymekaar […]