Mpumalanga Landbou se jaarlikse kongres het plaasgevind op 1 Junie 2023 by Badplaas. Die tema van was “Die W-uitdaging”. Wat kan Wie, Waar, Wanneer doen in ’n poging om volhoubare landbou te beskerm te midde van ’n disfunksionele owerheid. Sprekers het […]