Hier na die einde van die jaar toe kan ʼn mens gou uitgeput, geïrriteerd en negatief raak. In die mees basiese terme beteken positiwiteit om ʼn optimistiese uitkyk op die lewe te behou, selfs in die aangesig van uitdagings. Positiewe […]
Hier na die einde van die jaar toe kan ʼn mens gou uitgeput, geïrriteerd en negatief raak. In die mees basiese terme beteken positiwiteit om ʼn optimistiese uitkyk op die lewe te behou, selfs in die aangesig van uitdagings. Positiewe […]
Hoop. Hoe hou ʼn mens aan hoop in ʼn wêreld wat ál meer gebroke is? Om hoop te definieer, is nét so belangrik as om te definieer wat hoop nié is nie, sê rubriekskrywer Rebecca Solnit. Hoop is nie om […]
As die lente aanbreek, kan jy gereed wees met ʼn huis wat lyk soos nuut deur net ʼn paar klein veranderinge aan te bring. Hier is idees. KOMBUIS Vleklose staal-plakpapier: As die toebehore in jou kombuis steeds goed werk, maar […]
Daar is ʼn paar goed as volwassene waarvoor niemand jou voorberei nie. Die “spasies” tussen fases van die lewe is een hiervan. Almal vertel hoe jy klaar maak met skool, gaan studeer en dan gaan werk. Maar niemand berei jou […]
In die week van 24 tot 28 Julie het alle GWK-personeellede die geleentheid gekry om ʼn sessie by te woon waar die GWK/VKB-samesmelting in diepte bespreek is. Onderwerpe wat aangeraak is, het onder meer die agtergrond, beplanning, motivering en die […]
Renita Fourie is GWK se graanverkryger vir die Modderrivier-, Perdeberg-, Barkly-Wes- en Vaalharts-areas. So hoe het ʼn gebore Bloemfonteiner met ʼn agtergrond in B.Com. Regte hier beland? “Ek is ʼn graanboer se dogter,” sê Fourie, “en nou is ek weer […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.