Ná gunstige weerstoestande is die verwagting dat Suid-Afrika sy tweede grootste mielie-oes in die geskiedenis op hande sal hê. Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het vroeër aangekondig dat die 2023-oes ʼn geraamde 16,35 miljoen ton sal wees. In 2017 het Suid-Afrika […]