Leer ken Agri SA se personeel
[{“type”:”text”,”content”:”#### ELIZMA VAN TONDER, FINANSIu00cbLE ADMINISTRATEURnn**Hoe lyk die pad wat jy tot hier gestap het?**nnEk het in 2013 gematrikuleer aan Pietersburg Hou00ebrskool en ingeskryf vir Bcom. Finansiu00eble Wetenskappe by die Universiteit van Pretoria. Daarna het ek by Freshly Blessed (direkte vars produkteverskaffer) begin werk. Nadat ek in Maart 2017 met my beste vriend getrou het, het ek my klerkskap by Le Roux Rekenmeesters begin. In November 2018 sluit ek by Prinsloo en Venter se vars produkte direkte lyn aan terwyl ek vanaf die huis werk en na my eersteling omsien. In Januarie 2020 het ek deel geword van die span by The Ashton CA (SA) Group Inc. totdat ek in Junie 2022 by Agri SA aangesluit het.”,”position”:0,”id”:”qgocOQzILLWd5Rfr”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/909″,”position”:1,”id”:”pei2Uvs3krPkzACl”},{“type”:”text”,”content”:”**Wat is die belangrikste les wat jy tot hier geleer het?**nnVertrou op die Here en Hy sal jou lei waarheen jy moet gaan, ongeag die pad wat jy kies u2013 jou eindpunt sal dieselfde wees.nn**Wat is jou raad aan jong mense wat u2019n loopbaan in landbou oorweeg?**nnKantoorpersoneel: Spandeer tyd in die bedryf buite die kantoor en verstaan eers die hart van landbou voordat jy die korporatiewe afdeling invaar, dit is makliker om met u2019n boer te praat oor finansies as jy sy produk en harde werk verstaan. nnLandboupersoneel: u201cSteel met die oogu201d is iets wat my skoonpa altyd gesu00ea het, met ander woorde gaan leer by die mense in jou omgewing. Bly egter versigtig vir watter raad jy volg en hou jou ou00eb oop vir wat ander doen. nn**Wat maak die landbouwese spesiaal?**nnNie een dag is dieselfde nie! Harde werk en insette sal altyd u2019n verskil maak, daar is net u2019n handjie vol mense wat die voorreg het om te kan boer, so koester dit.nn**Wat is u2019n boer?**nnIemand wat bereid is om die mees ondankbare werk te doen vir die lekkerte daarvan, iemand wat kan su00ea u201cdie grond ruik lekkeru201d.nn**Oor jouself u2013 gunsteling kleur, ete, en motto vir die lewe.**nnJy kan my omkoop met u2019n lekker pizza, maar vir u2018n goeie geselsie is ek gelukkig met u2018n kantoor teetjie. Ek hou van groen en my lekkerste tydverdryf is bak / kook saam my gesin en saam vriende en familie op die plaas kuier. My leuse vir die lewe is: Hanteer ander soos jy graag hanteer wil word.”,”position”:2,”id”:”A6oopdF3XmtodZl6″}]