Afrika se grasveldwandelaars
[{“type”:”text”,”content”:”Hierdie ikoniese vou00ebl was eens volop dwarsoor die land, maar is deesdae skaars. Oor die afgelope 30 jaar het hul populasie regoor Afrika dramaties verminder, en hulle word tans as bedreig beskou (BirdLife International, 2018). Redes hiervoor is uiteenlopend, en sluit u2019n reeks moontlikhede in. Grootskaalse veranderinge het plaasgevind in hul grasveldhabitat oor die laaste eeu, insluitend die uitbreiding van behuising, ander ontwikkelings en boerderypraktyke. Hierdie bring gevare soos kraglyne, windturbines, en heinings, wat bekende oorsake is van sekretarisvou00eblsterftes. Dit lei ook tot u2019n vermindering in geskikte habitat.”,”position”:0,”id”:”9nzirNwiD1slm2ql”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/906″,”position”:1,”id”:”liHHLtOkToEWI446″},{“type”:”text”,”content”:”*Foto deur Albert Froneman.*”,”position”:2,”id”:”wmu3vOw4TAAlKZaF”}]