Ontmoet die Jongboer van die Jaar-finaliste
[{“type”:”text”,”content”:”Ontmoet die finaliste in die Agri NW-Jongboer van die Jaarkompetisie wat in trotse samewerking met die hoofborg, Santam Landbou aangebied word.nn#### Mick Carroll”,”position”:0,”id”:”T6vpP6sArERkwv47″},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/903″,”position”:1,”id”:”UacWl3uIRhw2jEH5″},{“type”:”text”,”content”:”*Mick en sy vrou, Susann.*nnMick Carroll is u2019n 28-jarige boer van Lichtenburg. As die vierde generasie Carroll op die plaas Kalkspruit behartig Mick die beplanning, begroting, bemarking en organisering van sy boerdery. Die boerderyvertakkings bestaan uit 5% kommersiu00eble beesboerdery bestaande uit u2018n Charolais stoet, Angus u201cFree Rangeu201d beeste, asook u2018n voerkraal-, 35% gewasproduksie, u2018n vervoerbesigheid en Wild Tsessebes. Op die familieplaas is hy verantwoordelik vir die finansiu00eble beplanning, bestuur en organisering van arbeiders asook instandhouding en die opgradering van toerusting en infrastruktuur.nnSy toekomsvisie vir sy boerdery is om u2018n standvastige, volhoubare boerdery te skep wat daarop gefokus is om risikou2019s deur middel van verskeie boerdery- vertakkings te versprei en om die maksimum potensiaal, sukses en wins uit elke boerderyvertakking te put.”,”position”:2,”id”:”jrhfASunIoZWDlvr”}]